Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Grys boek nog in goeie toestand - het wel 'n 1953 geskenk boodskap voorin. >>> Onder die skuilnaam Leunende Christen gebruik Ds, Loots sy vaardige pen vir die skryf van sowat vyftien boeke wat n wye leserskring van Nie-blankes sowel as Blankes het en groot seën versprei. In die kerklike vergaderings en kommissies waarin hy dien, oefen hy n sterk invloed uit. In die opvoeding en onderwys het hy lewendig belanggestel en ook vir die kultuurlewe hom sterk beywer.