Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog baie mooi, het wel vorige eienaar se naam klein en netjies binne. >>> Dit is n verhaal uit die tyd van die rebellie, maar nie uitsluitend oor die rebellie nie. Dit is veral die verhaal van Bart Nel en sy vrou Fransina en die verhouding tussen hulle. Fransina is n vrou wat sinvol nadink oor die gebeurtenisse in die land, maar sy is n vrou wat prys stel op die hoë ideale wat sy vir die lewe vir haar en Bart tesame het. Daarom verwag sy dat Bart ook die ideale van sy familie bo dié van die politiek moet stel. Maar Bart se besluit om te rebelleer is n noodwendigheid: hy moet getrou wees aan die eiensoortigheid wat hom van die begin van die verhaal af reeds kenmerk as ek nie ook gaan protesteer nie, dan wil ek nie meer Bart Nel wees nie. (Elize Botha)