Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A.R. Badenhorst, Aspekte van die Sosiale Lewe in Bloemfontein, 1864-1871
Hoofstukke: Die fisiese voorkoms van die Vrystaatse hoofstad, Bevolkingsamestelling, geboortes en sterftes, siektes en geneesmiddels, Kleding, voedsel en meublement, Onthale en feesvierings, Kulturele bedrywighede, Onderwys en godsdiens en Sport en vermaak.
Bloemfontein: Memoirs van die Nasionale Museum, Volume 12 (April 1979). Papieromslae, 142 bladsye, enkele illustrasies.
Toestand: Baie goed met geringe rakverwering, voumerkies by die hoeke en die oorblyfsel van n prysplakker voorop.