Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Na al sy sukses binne 7 jaar in die muskiek industrie voel Adam steeds dat hy die volgende trappie in die leer wil klim en is tans besig met sy eerste solo sekulᅢᆰre album wat in Maart maand van diᅢᄅ jaar vrygestel sal word.
Seisoene in die Son gaan n nuwe kant van Adam ten toonstel en jy kan uitsien na n nuwe unieke klank in Afrikaans met liedere soos Seisoen in die Son, Jys die Rede,Dans in die Reᅢᆱn,Alles en Meer en die bekende treffers All Coming back to me Now van Celine Dion, Fix You van Coldplay en She van Elvis Catello uit die rolprent Nottinghill. Ek is ongelooflik dankbaar vir al die seᅢᆱn wat ek reeds kon ervaar het met my loopbaan, maar ek weet dit is net die begin van groter dinge wat nog voorlᅢᆰ!!!
Adam Bernard, who is a former Romanz singer has passed away at the age of 37 after spending six days in a coma due to a Kidney Disease. The news was confirmed by his wife, Almitra Barnard, on Friday morning 6 May 2022.