This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Heritage Trades537

Similar products

R30 shipping
Afrikaner Sondebok
R195
R30 shipping
Die Beroepsarbeid van die Afrikaner in die Stad ~ Pauw, S
R180
R30 shipping
50% OFF
Konsert van die lewe, Tolla van der Merwe - Tania Du Toit
R120 R240
Vryheidstryd van die Afrikaner - Pieter Moller
R95

AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg

New
R250.00
Closed 8 May 24 13:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Emmarentia, Johannesburg
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 10 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
bhc1
Bob Shop ID
614265667

AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier, published by Jonathan Ball Publishers, 2021, Afrikaans text, illustrated, softcover, 344 pages, index, condition: as new.

Hans van Rensburg se magnetiese persoonlikheid en sy sterk teenkanting teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog het Afrikaners só aangegryp dat die Ossewabrandwag (OB) binne drie jaar na sy stigting by die 300 000 lede gehad het.

In die vroeë 1930s was Van Rensburg egter nog deel van die regering en het n blink politieke toekoms vir hom gewink. Hy was die jongste Justisiehoof voordat hy as die jongste administrateur van n provinsie aangestel is. Hy was ook n regsgeleerde, filosoof, taalkundige en taalstryder, bekwame burokaat, militaris, boer, wildjagter en hengelaar.

Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeu betrokke - van die Anglo-Boereoorlog tot die apartheidsregering. Dit is n tydperk waartydens talle ismes hoogty gevier het: imperialisme, nasionalisme, nasionaal-sosialisme, kapitalisme, kommunisme en rassisme.

In die verlede is besprekings van Van Rensburg meestal beperk tot sy rol as OB-leier, terwyl hierdie boek ook gaan ondersoek instel na sy rol in die totstandkoming van die apartheidsbewind. Dit is minder bekend dat hy in die vroeë 1950s as kommissaris van die Groepsgebiederade n ankerpunt van apartheidsbeleid aangestel is. Sy konflik met die verantwoordelike minister, PW Botha, het tot sy bedanking gelei.

Van Rensburg word dikwels as n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In vele opsigte was hy dalk eerder n gerieflike sondebok vir die Smuts- en Nasionale Party-regerings.


More from this seller

View all
R30 shipping
British Napoleonic Uniforms: The First Complete Illustrated Guide to Uniforms, Facings and Lace
R1,250
R30 shipping
And Then Life Happens: A Memoir - Auma Obama
R350
R30 shipping
Rivonia`s children: Three families and the cost of conscience in White South Africa
R150
R30 shipping
Queen Victoria`s Enemies (1) : Southern Africa
R250

Recently viewed

See more
R30 shipping
5% OFF
Bosch - Stick Blender Hand Mixer Set - White & Grey
R1,301 R1,369
GERBER, Hilda - Sunshine Recipe Book - (Hardcover) *
R38
R30 shipping
360 Degree Intelligent Follow Live Video Recording Desktop Stabilizer(Black)
R878.78
R30 shipping
LOVE HANDS PHOTO FRAME
R108.90