R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar 'n regte en verkeerde manier om 'n tiener groot te maak? As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is 'n praktiese gids van 'n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos: Hoe jy met jou kind kommunikeer Alkohol en dwelms Bedorwe brokkies Tieners en seks Slegte maniere en ongeskiktheid Swak prestasie op skool Eetversteurings en die internet.