Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, 'n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en 'n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.In die inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Die verhale van verandering is hartsgeheime van 'n enkelvrou oor haar aanbeweeg van 'Gebreek', na 'Verbind' tot om 'Bevry' te wees.In die drie dele kan jy lees oor ¬タᆭ¬タᄁ Mans en liefde¬タᄁ Die huwelik en seks¬タᄁ Vroue en vriendskap¬タᄁ Affairs en ontrouheid¬タᄁ Kinders en egskeiding¬タᄁ Alleenheid en depressie¬タᄁ Engele en gebed¬タᄁ Stilte en dans¬タᆭ en hoe om 'n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie 'n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit 'n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin - soos vergifnis - vir altyd sal verander.
Title: Bittersoet
Sub Title: die hartsgeheime van 'n enkelvrou
Author: Natasha Sutherland
Publisher: Carpe Diem Media
Year: 2009
Number of pages: 281
ISBN: 9781770311374
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever