Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in 'n goeie toestand. >>> Wat is dit wat Zirk Immelman laat besluit het om daardie moordende woestynekspedisie mee te maak? Was dit die Boesmanlegende oor die verborge skatte diep onder die sandkors van die aarde, of was dit omdat die stil, donkerkopmeisie deel vn die ekspedisie was? - Vir Renate was dit oorspronklik net n vreemde, opwindende soort vakansie saam met die miljoenersvriende en prof Greunewal, wat op die spoor van n verlore stad in die Kalahari was. Maar toe vind hulle meer as net argeologiese wonders en ontaard die soekgeselskap in gierigaards wat nie meer hul beste makkers sou ontsien nie >>> Die doodsgevare dreig in die woestyn en daar word 'n geheime skag ontdek wat met 'n wenteltrap tot diep in die donker rykdom van die aarde afwentel....