R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Elke mens hunker na God. Augustinus het tereg gese:
"Die hart van die mens is vir God geskep, en dit sal geen rus vind sonder God nie."
Eers wanneer jy bewus word van jou hunkering na die Here en daarop reageer, sal jou hart tot rus kom, en sal jy leer om sinvol and voluit te leef. Eers dan sal jy vreugde en vrede stilletjies in jou hart en lewe stap.
Net saam met God is 'n lewe in volheid moontlik.
In Bybelse dagboek vir die vrou gesels Nina Smit met vroue van alle ouderdomme oor hierdie hunkering na God en die aanraking van God in hulle lewe. Deur hierdie 366 dagstukke sal elke vrou God beter leer ken, aangemoedig word om vas te staan in die geloof en vrug te dra vir die Here, en leer om God se aanraking in haar lewe raak te sien en te ervaar. 'n Tydlose dagboek vir elke vrou wat die lewe in volheid wil ken.
Hardeband nog in mooi toestand boek skoon en netjies