Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hoe leef ek my as Christen uit?
Elke maand handel oor 'n onderwerp van belang vir die Christen van ons dag: met God in my twyfel ... my keuses ... my verhoudings ... my spel ... my krisis ... die politiek ... die kerk en my binnekamer. Die dagstukkies is geskryf deur die studente, oudstudente, dosente en ouddosente van die Stellenbosse Kweekskool.
Eerste uitgawe in 1984 gepubliseer deur CUM-Boeke, Roodepoort. Hierdie boek is die tweede druk van 1985. Toestand: Goed. Geskenkinskrywing op skutblad.