Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
CONTRIBUTORS:Wendy Maartens
PUBLISHED BY:LAPA Publishers
EAN:9780799376197
DATE PUBLISHED:12 May 2015
LANGUAGE:Afrikaans
COUNTRY:South Africa
CITY:Pretoria
PAGES:100
GENRE:Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)
Maak kennis met 'n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika! Die spookmeisie van Uniondale wat sommige nagte langs die pad staan en duimgooi... Die beeldskone maar hoogmoedige Eliza wie se gehuil glo nog steeds op maanligaande deur die klowe van die Hexriviervallei weerklink ... Die Wandelende Jood wat glo snags op die pad tussen Beaufort-Wes en Prins Albert ronddwaal en motoriste die skrik op die lyf jaag ...