R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 30 April.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
1001 nagte, 1001 wonders, 1001 gevare. Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val 'n deel van hom weg. Hy raak toenemend eensaam en onttrek in 'n wreld van ou films. Hy sien haar in sy eie spielbeeld en hoor haar op ongele tye. 'n Bykomende traumatiese ervaring versplinter sy wreld finaal en Herman verval in 'n diep koma. Hy bevind homself binne-in 'n avontuur, 'n nagmerrie, 'n wreld waarin droom, fantasie, film, vervolgverhale, musiek en die gotiese ineenvleg. In hierdie vreemde, magiese realisme beweeg hy tussen plekke, ontmoet verskeie karakters en word weggelok deur die prinses, 'n meisie wat baie aan Herma herinner. Franois Bloemhof het al plaaslik en wreldwyd vir talle literre eerstes gesorg, maar met hierdie unieke lees-luister-en-kyk-ervaring oortref hy homself. Die duisend en eerste nag het geen geduld met ou, veilige storiegrense nie.