Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sophie word in die middel van die nag uit haar bed gegryp en weggedra deur n reus met tennisbaan-treen enorme groot ore. Maar Sophie is gelukkig. Die GSR is baie sagmoediger as sy afgryslike bure, wat vir n tydverdryf elke nag slapsoetige kidderen opgopsel.
Softcover. Afrikaans. Tafelberg. 2016. ISBN: 9780624077657. 178 pp. Fair/Good. Book No: 61445