Die Penguin Boek van Sporttrivia - O`Sullivan & McCallum

Secondhand
1 available
R55.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
613816345

2010 sagteband met 210 bladsye in goeie toestand.

David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwereld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het die twee skrywers in staat gestel om 'n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die navolging van bekende sportsterre in pogings om persoonlike staaltjies bymekaar te maak. Dis 'n boeiende versameling trivia en agter-die-skerms-verhaaltjies oor die Suid-Afrikaanse sporttoneel oor die jare. Die Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sporttrivia is ideale leesstof vir sportgeesdriftiges, of diegene wat graag hul sportmal vriende wil uitboul met hul kennis. Het jy geweet: Watter eenoog-Noorweer op 'n stadium kaptein was van die Suid-Afrikaanse krieketspan? Waarom Percy Montgomery vir Bruce James 'n opstopper gegee het voor die 2007 Rugby Wereldbeker? Hoe Thabo Mbeki daarvoor verantwoordelik was dat die Wes-Indiese krieketspan hulle eerste wedstryd verloor het tydens hulle toer in Engeland in Junie 1966? Watter kwaito-ster se pa bekend is vir sy prestasies in perdspring? Hoe Madonna gehelp het om Gary Kirsten se krieketloopbaan 'n hupstoot te gegee? Waarom Jomo Sono van sy eie trouonthaal gedros het? Waarom Pieter Hendriks se drie in die openingswedstryd van die 1995 Rugby Wereldbeker nooit toegestaan moes gewees het nie?

More from this seller

View all
R30 shipping
Agents of the Apocalypse: A Riveting Look at the Key Players of the End Times / Jeremiah
R125
Diereverhale uit Afrika - Hannah Bell
R65
Die ongelukke op vinknes - Dubois-Millot
R50
R30 shipping
Vuurklip - Marie Heese
R110
Add to cart

Similar products

R30 shipping
IN DIE SKADUWEE VAN DIE DOOD deur Ds. R. D. McDonald
R200
Die Groot Boek van Verfkuns-tegnieke
R75
DIE BOEK VAN DIE OPREGTE
R60
R30 shipping
In die skaduwee van die dood - McDonald
R250