This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2084

Similar products

Die einde van die pad
R15
R30 shipping
`n Bruid vir Les Stewart - Simon Heidel Bokboek
R110
R30 shipping
Die loop van die rivier
R100
R30 shipping
53% OFF
Kaptein Simon Duiwel - Elmar Steyn
R250 R530

Die Sideboard -- Simon Bruinders

Secondhand
R48.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
608703350

Toestand : Goed. 
       Eerste druk, Naledi, 2014, Sagteband - Roman - 262pp.

Dis die jaar 1939 - 'n jaar wat die wereld geskiedenis onherroeplik sou verander.

Nasies - ook hier in die Unie van Suid-Afrika - oorweeg hul deelname aan wat sou word die mees verwoestende oorlog in mense heugenis. 1939 is ook 'n waterskeidingsjaar vir die Afrikaner waartydens hy na die depressiejare homself wil her posisioneer ten opsigte van skolastiese opvoeding, die ekonomie en die politiek.

En hier aan die suidpunt van die land by George onder die Outenikwaberg, word Abraham tot die besef geruk dat boekgelerentheid belangrik gaan word vir sy onmiddellike nageslag. Hy het drome oor 'n lewe saam met Stella, die jong onderwyseres op wie hy verlief is. En 'n familie met kinders wat hy een dag op sy eie grond sal kan grootmaak. So begin Abraham se lewensreis, wat hom sal neem deur vreugde en moeilike tye, deur Sentraal en Noord Afrika, tot by Egipte. 'n Reis wat hom weer terugbring na George, na die vrugbare grond waar hy patats, bone en blomme kan plant. Waar die bosse teen die berg swarthout en geelhout lewer, waaruit hy 'n sideboard vir Stella wil maak.

Die sideboard word uiteindelik meer as net 'n meubelstuk as geskenk aan sy vrou. Dit word 'n soort huisaltaar - 'n simbool van geloof. Maar die sideboard word - soos Abraham - voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig. Op Abraham se reis ontmoet ons mense wat 'n bestaan uit die grond maak, hout uit die bos aandra. Ook die jongmense van die sestigs met 'n nuwe kultuur - die Ducktails en die Island Eagles - en die krismiskore wat sing deur die feestye.

Die sideboard is 'n liefdesverhaal, van 'n man se liefde vir sy familie, sy gemeenskap en vir houtwerk. Maar dis veral 'n verhaal oor Abraham se stryd vir grond, na afloop van 'n belofte wat aan hom gemaak word. En van 'n kinderlike geloof, al woed die lewenstorme om jou. Dis ook die verhaal van Abraham se vriendskap met Kobus, die jong Afrikaner wie sy eie probleme het met sy familie, wat anders as hy oor die lewe dink. Die leser sal hierdie reis van Abraham van begin tot end wil meemaak.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Tydskrif vir Letterkunde, November 1982 -- Elize Botha [Red.]
R57
The Comedy of Neil Simon
R38
Let Your Mind Alone!: And Other More Or Less Inspirational Pieces -- James Thurber
R56
Hooked: Secrets and Highs of a Sober Addict -- Melinda Ferguson
R59