Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Hollandse seun Hendrik Leerdam en sy gesin het op 6 April 1652 saam met Jan van Riebeeck in Kaapstad aan wal gestap. Hierdie opvolg op Hendrik Leerdam: seereis na die Kaap vertel van die Leerdam-gesin se wedervaringe tydens hulle eerste paar maande in hulle nuwe tuiste. Sal daar darem maats wees vir Hendrik? Het Domkrag iets geleer uit sy oorboordval-episode? En watter slimmighede sal Runnik kwytraak? Die strokiesprentformaat laat die geskiedenis behoorlik lewe kry.
Softcover. English. Tafelberg. 2015. ISBN: 9780624069263. 61 pp. Good. Book No: 2505729