Hoerkind: Die Memoires van 'n Randeier

Secondhand
1 available
R215.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Observatory, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 16 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5021110
Bob Shop ID
610040279
Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. InHoerkindvertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder doekies omdraai. Hy is een warm Februarienag in 1964 in n losieshuis in Kaapstad verwek buite die eg. Van jongs af het hy soos n weggooimens gevoel, want hy is deur grootmense wat die lewe op onvaste voet betree het, van die een stel hande na die ander aangegee.
Op 13 beland hy in die kloue van n geslepe pedofiel, n bekende Afrikaanse koerantman in daardie jare. Pas na sy 18de verjaarsdag, wanneer sy molesteerder met hom klaar is, word Herman sonder seremonie voor die deur van sy vervreemde alkoholis-pa afgelaai. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Nskool doen hy sy diensplig, maar word oneervol ontslaan en kom hy in New York aan, waar hy vir Andy Warhol op straat agtervolg en met n smorgasbord van eendagsvlinders kattemaai.
Terug in Suid-Afrika maak Herman opgang as joernalis wat na die wydste hoeke van die weld reis. As volwassene voer hy n stryd met drank en dwelms en is n ruk lank haweloos. En vir menige werkgewer word hy die nagmerrie wat hulle die ergste vrees.
Hoerkindis n aangrypende relaas oor verlies oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart n paar keer breek. Jy sal jou kop skud oor die wreedheid van n weld waar mense aan mekaar uitgelewer is, maar jy sal verwonderd staan oor die omvang van goedheid, juis omdat mense op mekaar aangewese is.
Paperback. Afrikaans. Penguin. 2022. Good Condition.

More from this seller

View all
R30 shipping
Animal Firm
R105
R30 shipping
Silent Bob Speaks : The Collected Writings of Kevin Smith
R130
One Small Seed SA Issue No19 2006
R80
R30 shipping
Die Ou Vrou en die Priester
R115
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Deur 'n Eeu Gelei: Gedenkskrif by die Eeufees van die Gemeente Smithfield, O.V.S.
R660
R30 shipping
Kroniek van 'n Koerantman: 'n Persoonlike perspektief op die jare n '80 - Hennie van Deventer
R210
R30 shipping
Die Dinge van 'n Kind (First Edition)
R130
R30 shipping
Die Avonture Van Kuifie - Die Tempel Van Die Son
R119