R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Drie van Elsa Winckler, wat al vier keer die ATKVWoordveertjie vir romanses gewen het, se gewildste liefdesverhale wat voorheen afsonderlik verskyn het. Die verhale (Om Amelie se tafel, Liefde in laslap en Liefde deur n lens) gaan oor drie weeskinders, Amelie, Natalie en haar broer Francois, se pad om ware liefde te vind.
OOR DIE OUTEUR
Elsa Winckler skryf heeltyds. Haar eerste liefdesverhaal, Tussen jazz en rock wen in 2008 die Rooi Rose / LAPAliefdesverhaalkompetisie. Sy wen ook die ATKVWoordveertjieprys vir romanses met hierdie boek. Sy het nog ATKVWoordveertjies vir Te eenders, te anders (2014), Liefde in laslap (2016) en Blameer die skoenlapper (2019) gewen. Sy woon in Bettiesbaai.