Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jan J. van Rooyen, Ons Politiek van Naby
Opstelle oor o.a. DF Malan, JG Strijdom, HF Verwoerd, NC Havenga en Eric Louw.
Tafelberg, 1971. Hardeband met stofomslag, 185 bladsye.
Toestand: Baie goed. Klein skeurtjies bo- en onderaan die stofjas, vorige eienaar se naam in ink op eerste skutbladsy.