This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Rozabooks8300

Similar products

Missionaris by Elsa Joubert
R90
JOUBERT, Elsa - Missionaris : Roman - (Pragtige 1ste Uitgawe Hardeband in Stofomslag)
R30
Missionaris -- Elsa Joubert
R58
R30 shipping
Missionaris, Roman - Elsa Joubert
R150

JOUBERT, Elsa - Missionaris : Roman - (Pragtige 1ste Uitgawe Hardeband in Stofomslag)

Secondhand
R30.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 9 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
sa-int - lo
Bob Shop ID:
610669927

Boek en omslag in 'n puik toestand.   >>>   By n gebedsbyeenkoms op n koue aand in Rotterdam word die jong klerk Aart Antonij van der Lingen n bleek, sieklike man betower deur die charismatiese prediker Johannes Kicherer. Aangespoor deur Kicherer se passie voel hy hom geroepe om die evangelie te verkonding.  -   Hy verlaat sy grou, liefdelose bestaan en seil in 1800 na die Kaap van Goeie Hoop as n missionaris. Elsa Joubert blaas lewe in Aart se handel en wandel uit die beperkte informasie wat in sy dagboeke, korrespondensie en ander dokumentasie gevind kon word.   >>>   Missionaris is gebaseer op die lewe van die sendeling Aart Antonij van der Lingen (vader van die bekende ds. G.W.A. van der Lingen van die Paarl) wat vanaf die begin van die negentiende eeu in die Kaap sendingwerk doen en die verhaal speel af in die tydperk 1800-1818. Die protagonis is liggaamlik en geestelik ietwat van 'n swakkeling. Met 'n misvormde boggel het hy ook groter ontvanklikheid vir allerhande kwale en is gevolglik 'n gevoelige en sku persoon. Geestelik het hy geen gespesialiseerde opleiding ontvang nie en kwalifiseer slegs as leke-prediker. Te midde van al hierdie persoonlike uitdagings bevind hy hom boonop in 'n tyd van rusie tussen die kerk en sending en die blanke nedersetting se vyandelikheid teenoor die sendelinge, veral sy seniors Read en Van der Kemp. Die W.A. Hofmeyr-prys word in 1989 aan Missionaris toegeken en hierdie boek is dieselfde jaar op die kortlys vir die toekenning van die C.N.A.-prys en die Hertzogprys. Sy vertaal self hierdie boek in Engels as The hunchback missionary.          * Africana *



More from this seller

View all
AAA - Aspoestertjie - [Walt Disney] - (Hardeband)
R20
SMITH, Wilbur - A Falcon Flies - [The Ballantyne Series # 1] - (Excellent 1st Edition Hardcover)
R55
BARNE, Kitty - Barbie - (Hardcover in Wrapper)
R65
YOUNG, William P. - The Shack : Where Tragedy Confronts Eternity - (Excellent Paperback)
R24