R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 20 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste druk, Queillerie, 2012, Groot-formaat Sagteband - Roman - 245pp.
Was daai 'n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net na jy die sand uit jou oe gevee het? Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry? Is dit sleg om lekker te voel as jy 'n vermeende verkragter se ******* met agt kilogram yster pap gemoker het?
Vir antwoorde op die en talle ander tergende vrae sal jy Louis de Villiers se adrenaliengedrewe, onthutsende debuutroman moet lees. Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: Die boek het 'n skop soos n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers geskik nie . . .
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.