R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 31 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1989, Hardeband met omslag in plastiek - Memoires - 222pp.
In al P.H. Nortjé se boeke is daar verskuilde outobiografie. Nou in Korsies van growwebrood, word die waarheid vertel. Die vertelling sluit aan by sy bestaande skrywerk, vul dit aan en erklaar heelwat.
Hy het byvoorbeeld nog nie vantevore vertel hoe hy as klueter met n blinde eend geboer het of van sy liefdesterleurstelling in sub A nie. Sy lesers was nog nie saam met hom op n subskripsiedans nie waar n man maklike n hoofmied as maat kan kry. Dan is daar ook die storie oor hoe Jan Draf die balhorige donkies die steiltes uitgekry het die keer met die groot uittog see toe.
Saam met hom beleef n mens n toekomstige eerste minister se heldedaad toe twee platjies palings wou vang. Hy verduidelik hoe die wilde, getroude voël hom sy Wellington-sketse laat skryf het en hoekom hy sulke vrese had vir sy Huisgenoot-storie oor die kwaadgemaakte kerkraadslid op die rugbyveld
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.