Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp.

Secondhand
1 available
R1,500.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
JW1
Bob Shop ID:
611387482

Kos vir die Kenner, 'n Kookboek met meer as Duisend Goeie Resepte

Mieliemeel is nie 'n voedsel om oor te roem nie ...

Die flamink is die beste van ons groot wild-gevoëlte ...

Vir ons egte Afrikaanse skottels moet ons gaan na die veld ... net in Suid-Afrika kry ons sulke voedsel soos wateruintjies, veldkool, sanduintjies en jakkalskos.

'n Goeie kok kan soms meer doen as die geneesheer om 'n pasiënt van sy kwale te genees.


Leipoldt se Kos vir die Kenner is baie meer as net 'n kookboek of resepteboek ... dit is 'n kultuurskat oor Suid-Afrikaanse eetgewoontes uit toeka se dae met geregte soos skaapkopsoep, veldkoolbredie, oesterwors, gestoofde veldskilpad, meelkos, kabinetpoeding, melksult, moerbeiwyn en deurskynende poeding.

Christian Frederik Louis Leipoldt (1880-1947) was 'n uiters veelsydige man. Naas koskenner was hy ook 'n vooruitstrewende geneesheer, vlymskerp veeltalige joernalis, geroemde digter, dramaturg en skrywer.  

Hierdie eksemplaar van Kos vir die Kenner is 'n seldsame eerste uitgawe wat in 1933 uitgegee is deur die Nasionale Pers, Kaapstad en Bloemfontein. 

Toestand: Baie goed vir 'n negentigjarige boek! Buitekant: 'n Paar vlekkies op omslag en hardebandrug. Bo- en onderkant van rug effens verweer. Binne: Eerste skutblad verbruin. Vorige eienaar (lyk na Mynanda Hoffmann van Napier) se naam met vulpen op binnekant van hardebandomslag geskryf. 

More from this seller

View all
Wild Places of Southern Africa by Tim O`Hagan. S/C. 339 pp.
R90
R30 shipping
The Legacy by Lynda La Plante. 1988. H/C with jacket. 921 pp.
R220
Thoughts in a Makeshift Mortuary by Jenny Hobbs. 1st 1989. H/C with jacket. 424 pp.
R70
R30 shipping
Aesop`s Fables by Thomas James. H/C 1852
R950
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Profeet, Eerste Uitgawe. deur D.F. Malherbe
R395
R30 shipping
Drie Maanden Kris-kras door Zuid-Afrika deur GA Bontekoe. 1ste uitgawe 1960. S/B. 323 pp.
R120
Dear Dr Boluis C. LOUIS LEIPOLDT by E.M. Sandler
R50
R30 shipping
De Familie van den Ziekentrooster - D`Arbez - Zuid-Afrikaansche Historie Biblioteek 1 Eerste Uitgawe
R250