Kroniek Van Perdepoort -- Anna M. Louw

Secondhand
1 available
R39.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 20 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
613948298

Toestand : Goed.

Eerste druk, Tafelberg, 1975, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 260 pp.

Van hierdie grootse roman oor die Lotriet-geslagte van die familieplaas Perdepoort word gesê dat dit een van die handjievol waarlik indrukwekkende werke in die Afrikaans is.

"Wie gaan Die Groot Afrikaanse Roman skryf?" is 'n vraag wat literre kenners telkens opnuut vra. Anna M Louw se Kroniek van Perdepoort, wat in 1975 gepubliseer is, is beslis 'n waardige aanspraakmaker - daarvan getuig sy bekroning met beide die Hertzogprys en die CNA-prys, asook die gloeiende lof van resensente:

"Kroniek van Perdepoort stel 'n nuwe groeipunt in die ontwikkeling van die Afrikaanse roman. Dit is 'n onbetwisbare hoogtepunt in die Afrikaanse letterkunde." - Audrey Blignault in Die Burger

"'n Groot Afrikaanse roman, dit is Perdepoort." - Elize Botha, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Een van die seldsame handjievol waaragtig indrukwekkende werke van ons prosa, is een waarmee daar voortaan in Afrikaans rekening gehou sal moet word." - Andre P Brink in Rapport

"Kroniek van Perdepoort is ongetwyfeld een van die belangrikste en interessantse toevoegings tot die Afrikaanse romanskat." - DH Steenberg in Beeld

"Dis 'n roman hierdie wat boei op die vlak van die epiek; dus 'n pakkende storie, 

maar ook stilisties, want die verwoording en struktuur is ongewoon en modern in die beste sin van die woord. Die lewensbeskoulike onderbou, die denklaag en lewenswysheid waaruit persone, gebeure en milieu groei, die menslike en metafisiese dimensies van die probleemstelling - dit maak van Kroniek van Perdepoort 'n ware kragtoer in sowel Anna M Louw se geskakeerde oeuvre as in die Afrikaanse prosakuns. Die roman is in albei opsigte 'n toppunt." - PD van der Walt in Die Transvaler

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
The New International Webster`s Pocket Dictionary of the English Language
R39
Dansmaat -- Elsa Joubert
R49
The Wit and Wisdom of Quentin Crisp
R54
Konzert Nr. 1 für Klavier und Orchester Opus 23, b-Moll
R60
Add to cart

Similar products

Kroniek van Perdepoort
R20
Op Die Rug Van Die Tier - Anna M. Louw
R90
Wolftyd -- Anna M. Louw
R58
Wolftyd - Anna M. Louw
R55