Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1921 sagteband boekie met 65 bladsye goed vir sy amperse eeu oue verjaardag. Tonteldoos is een van die skrywersname van Danie Smal. Hierdie is die 6de deeltjie van Tonteldoos se Volksleesboek-reeks. Met krammetjies in middel gebind. Gedruk deur die Nooderlike Drukpers Maatskappy Beperk Pretoria.