This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Rozabooks8300

Similar products

Goeiemore, Mnr. Mandela
R49
Goeiemore Mnr Mandela - Zelda la Grange
R85
Good morning, mr Mandela by Zelda la Grange
R60
GOOD MORNING, MR MANDELA by Zelda la Grange
R70
MAN - GRANGE, Zelda le - Goeiemôre Mnr. Mandela - (Pragtige Sagteband)
MAN - GRANGE, Zelda le - Goeiemôre Mnr. Mandela - (Pragtige Sagteband)

MAN - GRANGE, Zelda le - Goeiemôre Mnr. Mandela - (Pragtige Sagteband)

Secondhand
R44.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 10 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
sa-int - By MAN
Bob Shop ID:
610170131

Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees - Heelwat fotos - 344 pg.   >>>  President Nelson Mandela se keuse van die jong Afrikaner-tikster Zelda la Grange as sy mees vertroude assistant het sy verbintenis tot versoening in Suid-Afrika verspersoonlik.  Sy het sy vertroue met lojaliteit en integriteit beloon.  Ek het die hoogste agting vir haar -(Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu.)   -  Zelda la Grange het grootgeword as n ondersteuner van die reels wat wit en swart skei.  En tog sou sy een van Nelson Mandela se naaste vertrouelinge word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as n vyand voorgehou is.   Goeiemore, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd.  Dit volg die ongelooflike lewenspad van n  tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy sy aan hom. Sy word reisgenoot en versorger van die man wat sy Khulu noem (Oupa).   -   Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het:  Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het.  n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie, n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en n terggees kon wees.  Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit n geslote wereld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen.   -   Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse.  Dit dal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.  (Apartheid Museum)                                                                                                                    * Geskiedenis *  History * Politics * Politiek * Africana * Afrikaans Non-fiction * 

 

 

 

More from this seller

View all
R30 shipping
GILMOUR, Oswald W. - Freedom to Singapore - (Hardcover)
R110
RETIEF, Frank - Antwoorde van Hoop : As jy in die skadu van egskeiding staan - (Pragtige Sagteband)
R18
PRYCE, Malcolm - The Unbearable Lightness of Being in Aberystwyth - (Excellent Paperback)
R30
POLLER, Jake - Reach - (Excellent Paperback)
R10