Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, 1970. Stofomslag het ligte skaafmerkies op rug en hoeke. Die boek is verder in 'n uitstekende toestand. 'n Goed geskrewe jeugverhaal oor 'n klompie skoolkinders wat met mekaar wedywer om 'n groot prys.