Ons Was Daar, saamgestel deur genl Jannie Geldenhuys. Herdruk 2012. Sagteband. 720 pp.

Secondhand
1 available
R250.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
A4097
Bob Shop ID:
612741690

Ons Was Daar: Wenners van die Oorlog om Suider-Afrika

Twee-en-sestig skrywers, wat almal betrokke was in die stryd om Suider-Afrika tot 2011, beginnende by die Koue Oorlog-era vanaf 1945, die Bosoorlog, die onttrekking van die Sowjette en Kubane, die militêre kant en die politieke teater, asook die oplewing van die kommunisme in Suid-Afrika. Hier is die werklike geskiedenis in 92 hoofstukke, geskryf deur dié wat die geskiedenis gemaak en beleef het - stories van vrede en oorlog, liefde en tragiese gebeure, onvertelde oorwinnings en smart, onvergeetliike karakters en roemryke dade. Deel 1 handel oor die Tweede Wêreldoorlog tot die Koue Oorlog in Suidwes-Afrika; Deel 2 gaan oor Ops Modulêr, Hooper en Packer - beslissende gevegte by die Lomba; Deel 3 gaan oor die laaste gevegte in Suidwes-Angola; Deel 4 gaan oor laaste insidente van gewelddadige aard in die Koue Oorlog-era in Suider-Afrika; en Deel 5 oor weerklanke in die nadraai.

Tweede uitgawe van 2012, uitgegee deur Kraal-Uitgewers, Pretoria. Die eerste uitgawe het in 2011 verskyn.

Toestand: Baie goed. 

Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869

More from this seller

View all
One Dog at a time by Pen Farthing. S/C 2010 200gm
R45
The Man in the Garden by Bronwyn Johnson. 1st ed 2005. S/C. 616 pp.
R95
R30 shipping
I Met a Lady by Howard Spring. 1st edition 1961. H/C with jacket. 448 pp.
R120
The Weaver and the Abbey by Michael Brown. 1983. S/C. 216 pp.
R60
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Vang ´n Boer: Die Stryd Tussen Boer en Ovambo deur LJ Bothma. 3de hersiene uitgawe 2017. 620 pp.
R320
R30 shipping
`AT THE FRONT - A GENERAL`S ACCOUNT OF SOUTH AFRICA`S BORDER WAR` BY JANNIE GELDENHUYS, FIRST EDI
R450
R30 shipping
DIE WAT WEN, `N GENERAAL SE STORIE UIT `N ERA VAN OORLOG EN VREDE deur JANNIE GELDENHUYS
R370
R30 shipping
NICKEL CROSS by `Prop` Preller Geldenhuys
R150