Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op die Rug van die Tier
Wynand Vercuyl is 'n onaansienlike man met 'n ontoereikende persoonlikheid. Maar hy het 'n goeie verstand en 'n groot liefde vir lees en studeer. Toe hy deur sy baas by 'n uitgewery in die pad gesteek word, is dit 'n krisis én 'n seën, want nou kry hy kans om oor sy bisarre lewensomstandighede te besin. Dit gaan soms maar moeilik om met al die saamwoners in sy kop huis te hou, onder andere met Grapjas, Jongeling, Vrek, Vryer, Agie en Slimmerd.
Eerste uitgawe van 1981 uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad.
Toestand: Puik, amper soos nuut. Stofomslag deur plastiek beskerm.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm