Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ie grondleggers van die Orania-idee hou hulself reeds etlike dekades besig met die sentrale vraag van hoe Afrikaners hulself volhoubaar sal kan handhaaf in n omgewing waarin hulle n krimpende minderheid word en sosio-ekonomies onder toenemende druk geplaas word. Hulle strewe om die vryheid te hom oor hulle eie toekoms te beslis, het nieteenstaande hierdie werklikheid, prakties gestalte gevind in die vestiging van n nuwe Afrikanergemeenskap in Orania vanaf 1991. Dit is sedertdien as n lewenskragtige idee bewys wat n positiewe, dog realistiese uitkyk, op Afrikaners se toekoms in Suid-Afrika bied.
Paperback. Afrikaans. Orania Beweging. 2014. GoodCondition.