Persoonlike vriendskappe: Boere & Russe - Moolman & Oosthuizen
Persoonlike vriendskappe: Boere & Russe - Moolman & Oosthuizen

Persoonlike vriendskappe: Boere & Russe - Moolman & Oosthuizen

New
1 available
R235.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
614025634


Die unieke verhouding wat tussen Afrikaners en Russe bestaan, strek reeds oor generasies en is waarskynlik veral gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) versterk. Net meer as 220 Russe het hulle as vrywilligers gedurende dié oorlog aan Boerekant geskaar, maar die steun in Rusland was tog enorm. Sedertdien is Afrikaners en Russe se vriendskapsbande op verskeie uiteenlopende terreine versterk, insluitende op sportgebied.

In hul jongste boek, Persoonlike vriendskappe: Boere & Russe stel die gerekende fotograaf Wessel Oosthuizen en die Afrikaanse uitgewer en skrywer van tientalle boeke (insluitende Kamphoer), Nico Moolman, ondersoek in na dié twee gemeenskappe se vriendskappe. Die boek stof onder meer die buitengewone verhaal van die ontsnapping van Willie Steyn en sy vier makkers gedurende die Anglo-Boereoorlog af, en stel ondersoek in na die jong Boeremeisie, Martha Uys, wat n sterwende Russiese kaptein gedurende die oorlog verpleeg het.

Persoonlike vriendskappe vertel ook die verhale van meer onlangse vriendskappe tussen Boere en Russe wat veral op die sportveld gesmee is. Selfs die wêreld van spioenasie kom onder die soeklig in die afdelings oor Gerard Ludi, die Suid-Afrikaanse spioen wat die Russiese Kommunistiese Party in 1963 geïnfiltreer het, en Yuri Loginov, die Russiese spioen wat in Suid-Afrika gearresteer is.

2021 hardeband met 352 bladsye nuut en ongelees.

More from this seller

View all
Die roekelose mannekyn - Jef van Staden Pronkboek - Henk Human reeks nommer 6
R80
Trompie Die Mooi Seun - Topsy Smith
R80
Elegie vir `n onbekende - Margaret Bakkes
R65
R30 shipping
A Kingsbury Collection - Three Novels in One / Karen Kingsbury
R100
Add to cart

Similar products

Jou Geldsake: Bybelse Riglyne Vir Persoonlike Finansile Bestuur (Hein Kruger )
R89
Kroniek van `n Koerantman: `n persoonlike perspektief op die jare na 80 – Hennie Van Deventer
R28
Kroniek van 'n Koerantman 'n persoonlike perspektief op die jare na 80 Hennie Van Deventer
R60