Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Top Hat to Velskoen
Deur Piet van der Byl, uitgegee deur Howard Timmins 1973, eerste uitgawe, harde band, stofomslag met verweer, met fotos, kol op die onderkant van die voorblad, anders in goeie toestand, 244 bls.