Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee jaar in die wit hooglande
'n verhaal uit die stigtersjare van die Afrikaanse gemeenskap in Kenia
Deur Dorothea Moller-Malan, Uitgegee deur President-Uitgewers van Suid-Afrika 1962
Eerste uitgawe, harde band met effens verweer, faksimilee stofomslag, naam inskrywings, 270 bls, goeie toestand.