Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie toestand - Geskenk boodskap binne met vloekwoord (Dis 'n lekker fokken boek) >>> Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? is die Afrikaanse weergawe van die blitsverkoper Is It Just Me Or Is Everything Kak? wat kla oor allerlei goed wat gewone Suid-Afrikaners n akute pyn in die agterstewe gee. Alhoewel die Afrikaanse titel losweg gebaseer is op die suksesvolle Engelse weergawe is die onderwerpe, humor en styl doelbewus aangepas vir die Afrikaanse leser. Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereeniging, witmense met dreadlocks en talle ander (Goodreads) * Humor * {Soos julle dalk weet is Gifford Peche nou kort oorlede