Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping ***
DUE TO ELECTRICITY LOAD SHEDDING WHICH CAUSES HAVOC WITH COMMUNICATION PLEASE ALLOW A DAY OR TWO FOR COMMUNICATION.
ALTHOUGH WE ATTEMPT TO FINALIZE COMMUNICATION AS SOON AS PRACTICALLY POSSIBLE.Where at all possible items will be combined to save shipping.
Villa Dubochet Switserland afdruk laaste rusplek van Pres Paul Kruger van die ZAR (Gabriel de Jongh)Hierdie tuiste was die laaste blyplek van President Paul Kruger van die Zuid Afrikaansche Republiek net na die Anglo Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog).
Grootte van die gedrukte area is ongeveer 39cm x 58cm en die papier net effens groter.
Suurvrye papier (kuns gehalte). AFDRUK van Gabriel de Jongh se skildery gedateer 1966
Lyk nie of dit ooit geraam was nie. Minimale verweer op die rande sien fotos.