Wat doen 'n sepiester wanneer 'n onbesonne taxibestuurder haar motor tref en sy met 'n geskende gesig in die hospitaal wakker word? Die vrou in die spieel het haar vyand geword. Maar Thea was nog nooit 'n touopgooier nie. Sy gaan Mosambiek toe en wy haar aan mense wat onder die ellende van 'n verarmde land gebuk gaan.Dit is hier waar haar pad kruis met dokter Matt Barnard, van Portugees-Afrikaanse afkoms en 'n plastiese chirurg wat tydelik verligting bring in 'n hospitaal in Vilanculos, Mosambiek. In sy oe is daar nie afgryse wanneer hy na haar gesig kyk nie, net deernis. Maar hierdie man loop self met 'n sielestryd. Binnekort keer hy terug na die Santo Sebastiono-klooster waar hy die res van sy lewe as monnik sal slyt.Op hierdie kwesbare stadium in Thea en Matt se lewe, aan die romantiese ooskus van Afrika, vlam hulle liefde vir mekaar op. Maar dit is nie so maklik om om te draai op die pad wat hulle lewe reeds ingeslaan het nie.
Title: Waar die son omdraai
Author: Vita Du Preez
Number of pages: 302
ISBN: 9780799369663
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever