Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die sesde boek in die Duine-boeke reeks.
Hardeband kopié in uitstekende toestand. Omslag nog heel en netjies, met 'n paar ligte merkies. Skoon binne, behalwe vir 'n naaminskripsie op die eerste blanko.
Uitgewer : Tafelberg
Taal : Afrikaans
Hardeband : 159 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 20 mm (L x W x D)
Toestand: Gebruik