This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25392

Similar products

Die kerk en die toekoms van Suid-Afrika - Gaum
R25
DIE NASIONALE PARTY. SY OPKOMS EN OORWINNING - KAAPLAND SE AANDEEL DEUR JAN J. VAN ROOYEN
R34
R30 shipping
50% OFF
Die Kerk en die Toekoms van SA - Frits Gaum
R100 R200
Drie Dekades van Verandering - Die NG Kerk se pad van verruiming: Neels Jackson
R60

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk - Oosthuizen

Secondhand
R145.00
Closed 24 May 24 08:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
613321212

2018 sagteband met 295 bladsye in baie mooi toestand.

In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is. In sy bestaan van meer as 350 jaar het die NG Kerk en die Nasionale Party so verstrengel geraak dat die kerk as die Nasionale Party in gebed bekend gestaan het. Die teoloog Ferdinand Deist se voorspelling in die laat tagtigerjare dat die kerk sal ondergaan wanneer apartheid tot n einde kom, blyk vandag in die kol te wees.

 

As instelling wat apartheid uit die Bybel geregverdig en verdedig het, het die kerk se vernietigende invloed nie alleen gemeenskappe in Suid-Afrika van mekaar vervreem nie ook lidmate wat kritiese vrae gestel het, is na die periferie geskuif. Talle individue se menswaardigheid is geskend en verskeie loopbane is onder die dekmantel van Christenskap vernietig, soos die skrywer self kan getuig.

 

Oosthuizen se blik strek egter wyer as sy ervaring toe hy in 2013 as nuusredakteur van Kerkbode geskors is ná die opspraakwekkende Woordfees-debakel. Sy reis vanuit die kerk se binnekring sluit die verhale in van gelowiges sowel as ongelowiges wie se paaie met die NG Kerk gekruis het. Die opkoms en ondergang van die NG Kerk bied n kontemporêre blik op die tragiese geskiedenis van n instelling wat deur die aandadigheid aan verontregting stelselmatig irrelevant geraak het.

More from this seller

View all
The Grief Process - Yorick Spiegel
R55
R30 shipping
Die huwelik van Hellmuth Wegener - Konsalik
R105
R30 shipping
The South African Story - with Archbishop Desmond Tutu
R100
R30 shipping
The Moths Annual, Armistice Souvenir, 1928.
R145

Recently viewed

R30 shipping
Car outdoor Ambient air Temperature Sensor for Honda CRV Accord Civic Odyssey FIT City Element
R589