Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Leeu van Okurasewa
Author: Doc Immelman
Synopsis: n Rondloper mensvreterleeu sorg al drie jaar lank vir vet pret in die omgewing van Okurasewa. Oom Wolf Stroebel, eienaar van een van die grootste plase, ontbied vir Tom Maartens, 'n safari-leier en aspirant spiertier, om die ondier op te spoor en dierehemel toe te pos. Maar Tom kom agter daar is iets wat nie heeltamal pluis is nie . Nog 'n lekker aksieroman deur die immel gewilde Suid-Afrikaanse skrywer, Doc Immelman.
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at