R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
1999 eerste uitgawe hardeband met 1902 bladsye in goeie tweedehandse toestand.Naam in ink voorin.
Die Bybellennium Eenvolumekommentaar is n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewende Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.