R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 19 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tweede druk, Human & Rousseau, 1975, Hardeband - Drama - 71pp.
Don Juan Onder Die Boere (1958) sou onder die skrywer se leiding deur NTO (Nasionale Toneelorganisasie) opgevoer gewees het vir die opening van die Burgerteater in Bloemfontein in 1959. Die Bloemfonteinse Dramakomitee het egter die opvoering van hierdie produksie gekanselleer op die nippertjie omdat 'die toneelstuk onvanpas vir die openingsgeleentheid sou gewees het, vermoedelik weens die kastrasietoneel (Smit. 1984:28)'.
'n Drama oor die oorheersing van vroue oor hul mans in 'n wêreld waar mans dink hulle is die hane van die werf. N Pretvolle tradisionele Afrikaner-vermaak waar man muis word en muis word man!
Soos oom Tienie sê: Ons leef in n vrouewêreld! Wie het jou in hierdie wêreld gebring? Die vrou. Wie het jou grootgemaak? Die vrou. En vir wat? Om vir haar te werk, om op haar maat te dans, om haar te help om meer mans in die wêreld te bring om vir haar te werk en op haar maat te dans!!!
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.