R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Napier, Napier
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
4x4 - 'n Praktiese Gids Tot Veldry-avonture in Suider-Afrika Jan Joubert
Min reise verg soveel noukeurige beplanning as 'n veldry-toer. Die gids sluit advies in oor die opstel van 'n begroting en 'n reisplan, en oor die keuse van 'n voertuig en hoe om die voertuig toe te rus. Die voorbeeld-begroting en -reisplan, aan die hand waarvan 'n mens jou eie kan opstel, is besonder nuttig. Lesers kry ook leiding op die pad u of liewer van die pad af u met advies oor bestuur in die veld, en oor wat om te doen as 'n mens vasval of as dinge onklaar raak. Die skrywer wys op dinge wat dikwels in die veld breek en verduidelik hoe om vir elke ongeval voorbereid te wees. Die meeste van die tegniese aspekte word duidelik ge?llustreer sodat dit regtig maklik is om te volg. 4x4 'n Praktiese gids tot veldry-avonture in Suider-Afrika gaan egter nie net oor voertuie en veldry nie. Dit sluit heelwat wenke in oor die keuse van 'n kampeerplek en die vind van water, om van al die lekker idees vir die kokery in die kampplek nie eens te praat nie.