Suid van die wind: die verhaal van drie eilande - Elsa Joubert

Secondhand
1 available
R38.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615268257

Toestand : Goed. 
        Tweede druk, Tafelberg, 1964, Hardeband - Reisliteratuur - 205pp. Vorige skoolbiblioteek-eksemplaar met enkele annotasies.

" Elsa Joubert maak haar eerste impak met haar reisverhale, waarin sy nuwe wêrelde open vir Afrikaanses in n tyd wat meeste Suid-Afrikaners deur die isolasie van die apartheidsjare dit moeilik vind om vreemde lande te besoek. In haar reisverhale fokus sy die aandag benewens die geskiedenis van die streek veral op die sosio-politieke toestande en die volkeverhoudinge. Met fyn waarneming stel sy ook die gewone mense aan die leser voor, wat dan benewens die indrukwekkende feitestruktuur ook n besondere menslikheid aan die verhale verleen.

Suid van die wind handel oor die eilande Madagaskar, Mauritius en Reunion, met die menslikheid en beelding van die relaas wat n sterk indruk maak. Die enigste manier om hierdie reis te onderneem is met die vliegtuig na Mauritius, destyds nog voor hierdie eiland se onafhanklikheid, waar Joubert se beskrywing van die maatskaplik-sosiale toestande dus n waardevolle kultuurhistoriese dokument is.

Hiervandaan reis sy per boot verder na Reunion en Madagaskar. Dit is veral die reis in Madagaskar wat sy met n oorvol bus saam met arm plaaslike inwoners onderneem, wat n keerpunt in haar siening van die Afrikane meebring. n Klein swart kind raak met sy kop op haar skouer aan die slaap. Die onderliggende besef dring tot haar deur dat dit agting vir lewe is wat mense moet leer en ondervind en ander mense moet gesien word as mense, nie as iets om te verduur nie. Hierdie insig het daarna n bepalende invloed op al haar skryfwerk. A.P. Grové neem Die woud wat sterwe uit hierdie boek op in Trekvoëls n versamelbundel van reissketse." - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Transitional: In One Way or Another, We All Transition -- Munroe Bergdorf
R63
A Thousand Acres -- Jane Smiley
R28
Morning Bakes -- Linda Collister
R50
Wildlife -- Richard Ford
R46
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
1000Pcs Pre-cut Flat Staples 0.8mm Hot Staples Plastic Stapler Repair Kit Welding Pin (TYPE: B5PCS)
R440
R30 shipping
Kodak Bantam f4.5 Folding Camera Anastigmat Special 48mm Lens
R2,451

Similar products

R30 shipping
50% OFF
Die Swerfjare van Poppie Nongena - Elsa Joubert
R170 R340
R30 shipping
Daan Bosman - DIE VERHAAL VAN DIE TREKOS
R220
Die Erfenis van Drie Eeue
R50
ELSA JOUBERT DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA ( Drie Bekronngs Luytprys Hofmeyrprys CNA Prys )
R95