Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Anglo-Boer War. Nommer 4 uit die Erwe van Ons Vaad're reeks. Baie groot hardeband boek soos nuut en in baie mooi toestand. Nommer 57 van slegs 200 versamelaarseksemplare. Geteken voorin deur Wessels. Die verhaal van meer as 31 000 manne wat gestuur is na kampe in Ceylon, Diyatalawa, Bellevue, St Helena, Bermuda, Tin Town in Ladysmith, Umbilo in Durban......