This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25352

Similar products

R30 shipping
Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die Staat - Anemari Jansen
R160
R30 shipping
Ons Japie - Die Boereoorlogdagboek van Anna Berry - Ena Jansen
R155
R30 shipping
Soos Familie - Ena Jansen
R400
R30 shipping
46% OFF
Die Messias Uit Die Aarde - J.W.Jansen Van Ryssen
R190 R350
Ons Japie - Die Boereoorlogdagboek van Anna Berry    - Ena Jansen
Ons Japie - Die Boereoorlogdagboek van Anna Berry    - Ena Jansen

Ons Japie - Die Boereoorlogdagboek van Anna Berry - Ena Jansen

Secondhand
R155.00
Closed 5 Jun 24 10:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614434567

2016 sagteband met 200 bladsye in goeie toestand. Anglo-Boereoorlog. Anglo-Boer War.

Wanneer 'n mens aan die ervarings van Boerevroue en -kinders tydens die Anglo-Boereoorlog dink, is die outomatiese konnotasie die van konsentrasiekamplyding. 'n Fassinerende en grotendeels onbekende buitebeentjie in hierdie genre is die dagboek van Anna Barry, waaruit 'n unieke en veelkantige beeld van die oorlog na vore kom. Aan die een kant van Anna se oorlogservaring staan haar broer Japie 'n begeesterde jong soldaat wat uiteindelik as krygsgevangene op Ceylon sterf. Hierteenoor le haar geliefde pa Thomas (aanvanklik 'n gerespekteerde veldkornet) al in 1900 die eed van neutraliteit af, en wag hy die grootste gedeelte van die oorlog in die neutrale Basoetoland uit. Vir die tienderjarige Anna is die oorlog as gevolg hiervan 'n uiters verwarrende ervaring en haar dagboek bied 'n sonderlinge blik op die gefragmenteerdheid en buigbaarheid van konsepte soos identiteit, nasie en volk. Die feit dat die dagboek eers in 1960 vir die eerste keer gepubliseer is en daarna grotendeels in die vergetelheid verval het, is verder veelseggend in terme van hoe Anna self verwag het haar ervarings kort na die oorlog ontvang sou word maar ook in terme van hoe blinde lojaliteit aan sekere groepe so dikwels in die geskiedenis van Suid-Afrikaners vereis is. Die dagboekteks, geboekstut deur Ena Jansen se insiggewende en verhelderende voor- en nawoord, bied nie slegs 'n sonderlinge blik op die Anglo-Boereoorlog nie, maar is verweef met kwessies van taal, politieke mag en sosiale status wat vandag nog net so relevant is soos toe die dagboek geskryf is.

More from this seller

View all
Die skaduwee van die son -- Lina Spies
R60
Baai baai Tietiesbaai - Pieter Pieterse
R45
Dierbare skurk - Ray Brink - Sebra boeke
R45
Die Spieel-Oorlog - John Le Carre
R80