MET DIE VIERKLEUR IN PARYS - Renee Rautenbach Conradie

Secondhand
1 available
R145.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614738941

2020 sagteband met 244 bladsye in nuwe toestand.

Anglo-Boereoorlog verhaal. Met die Vierkleur in Parys is 'n boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek 'n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit.
Paul Roux is 'n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse wêreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het 'n geliefde tuis, 'n Joodse meisie.
Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en 'n trefseker gevoel vir lokaliteit.

More from this seller

View all
Suid-Afrikaanse Blomplante - Sleutels tot die Families en Geslagte - Goossens,
R60
Van jagter tot wildliefhebber - P J Schoeman
R75
Die reise van Olga Dolsjikowa - Margaret Bakkes
R35
R30 shipping
A Hunter`s Life in South Africa - R Gordon Cumming
R330
Add to cart

Similar products

Spore op die bergpad deur Ben Conradie
R8
R30 shipping
53% OFF
Die Laaste Veldslag - Franz Conradie
R150 R320
Casgekeer in Nimmereindkloof - DIE NAGWOLWE NO.6 - BEN CONRADIE
R45
Die Onsterflike Hoop - Ben Conradie book
R30