Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Herkoms van die Kaapse Stoel
Deur Marielise Botha, Uitgegee deur A.A. Balkema 1977
eerste uitgawe, A 4 harde band, van hierdie uitgawe is 50 genommerde en deur die skrywer getekende eksemplare in 'n spesiale luikseband in kwartleer gebind, dit is nommer 11.
Stofomslag met verweer, met illustrasies, boonkant eerste en laaste 5 bladsye het effens gegolwde neigings, anders in goeie toestand, 88 bls.