Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitstekende ongemerkte toestand - Human & Rousseau, Eerste Uitgawe 1981 - 235 pg. >>> Van Heerden ( 1) behoort tot die vooraanstaande digters. Sy werk sluit vyftien digbundels, een epiese gedig, 'n aantal opstelle, reisdagboeke en outobiografiese werke in. Hoewel hy geen geheim gemaak het van sy seksuele oriëntasie nie, skryf hy eers in sy laaste bundels enkele gedigte met 'n gay strekking. Gedigte oor liggaamlikheid en sportfigure maak van meet af aan 'n belangrike deel van sy oeuvre uit. (Wiki) * Digkuns * Poetry * Poesie "