Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Paleise van die Pluime 'n vertelboek oor Oudtshoorn en die volstruisveersaga
Deur Sue van Waart, uitgegee deur J.P. van der Walt 1990, eerste uitgawe, harde band, stofomslag effens met verweer, ou biblioteek boek, binnekantse agterblad is beskadig, (papier) anders in goeie toestand, met fotos, 196 bls.