Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die Kaapse Taalargief nr 1 tot 4 (LC van Oordt) gebind KOPIE VAN PJ NIENABER.Prof PJ Nienaber die bekende taalkundige het op verskeie plekke geteken.
Ingesluit hierby is 'n oorspronklike getikte en getekende brief van Prof LC van Oordt aan Prof PJ Nienaber oor hierdie stukkie.
Die brief handel daaroor dat die Kaapse Taalargief se werk (die inhoud van hierdie boekie) gestaak word en dat hierdie werk toe nooit uitgegee is nie.
A5 formaat, gebind. Winkel stempel op voor binneblad.
UNIEKE KOSBARE TAALKUNDIGE ITEM.
Boere, Afrikaner, Taal, Kultuur inhoud. Sien fotos.